Om vanuit die fisika, uitnemende diens te lewer wat onderrig, navorsing en samelewingsdiens betref, gerig deur die leuse van die Universiteit (In Deo Sapientiae Lux - In God is die Lig van die Wysheid)
Die departement onderskryf die missie van die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe en diè van die Universiteit.
· gehalte onderrig in Fisika wat vergelykbaar is met internasionale standaarde,
· navorsing van hoë gehalte wat internasionaal erken word,
· samelewingsdiens tot voordeel van die hele samelewing,
· omvattende ontwikkeling van student en dosent vanuit die akademiese kultuur.